Steve Hofmeyr’s New Girlfriend
Looks like Joost is off the hook – for now.
Steve Hofmeyer has taken back his position as tabloid king with a picture of him with new 24 year old girlfriend, Sune Meyer, appearing in Rapport this week.
picture from Rapport website
They were photographed at the KKNK in Oudtshoorn over the weekend.
If you remember, Hofmeyr got into trouble with wife Natasha Sutherland, when he reluctantly admitted to having affairs during his marriage. Sutherland moved out of the family home with their children during October 2008.
Hofmeyr told the KKNK festival newspaper that his relationship with Ms Meyer is therapy for both of them after their broken relationships.


19 Responses to “Steve Hofmeyr’s New Girlfriend”
By Elsie Kruger on Jul 22, 2009 | Reply
Steve, wil net se dat ‘n girl wat vir 10 jaar 2e viool speel en dan die sak patats in die vuur gooi, vra om verneder te word. Sy kon onmoontlik gedink het dat daar ‘n verhouding NET tussen julle is. Wat sou van Natasha geword het? Sou jy haar in ‘n kas gedruk en toegesluit het,die sleutel weggegooi en van haar en jou kinders vergeet het.
Sy het NIKS tussen die ore nie.
Haar motief is duidelik geld en nie gedink aan die nagevolge nie.
Dink nie jy was onskuldig nie, maar my gevoel is miskien dat jy haar eenkant toe skuif en nou aangaan met jou lewe.
Moet ook nie dink ‘n jong bokkie gaan die ding vir jou doen nie. Sy gaan sports wees vir ‘n ruk, en dan is jy weer aan die soek na iets meer standvastig.
Net my beskeie mening. Daar is ‘n groot klomp mense wat altyd by jou sal staan, al doen jy goggo dinge. Onthou dat kinders opkyk na jou as ‘n ikoon, amper erger as Madiba. Moenie dit weggooi nie.
By Amazed on Jul 22, 2009 | Reply
Wie het jou gevra?
By adele on Jul 23, 2009 | Reply
Steve, daardie vrou soek net aandag en probeer nou geld maak net omdat sy jou so lank geken het. Nou wil sy nog meer maak deur snert boek te skryf. Ek sal dit nie lees nie
By lesley on Jul 25, 2009 | Reply
Any woman who feels pity for steve stofseier deserves the same treatment in their own relationship..The man is a moron!!!! Anyone heard of AIDS???
By Carmen on Jul 29, 2009 | Reply
Weet jy Steve, jy was een van my favourites. Maar wys jou jy is net mens. Skaam jou. Jy sing goed maar het geen idee van waardes nie. Niks nie.
By Wow on Jul 30, 2009 | Reply
Thoroughly enjoyed “Mense van my asem”. This man takes responsibility for what went right and wrong in his life, better example than to deny like Joost … anyway, there will always be those curious enough to want to hear the concubine’s side …
By Kieka on Aug 16, 2009 | Reply
Hey Steve, my dad is die onnie op die voorblad van al die koerante oor die “verskriklike” lyfstraf k.k…..
Hy sê dit lyk of jul 2 nou kwaai in kompetisie is vir die eerste plek op die voorblaaie?????????
Wou maar net laat weet dat jy nie alleen suffer onder die media mentaliteit nie!
By Mariska on Oct 17, 2009 | Reply
Ons moet onthou hy’s net ‘n mens. Ek sal altyd mal wees oor Steve vir sy musiek. Ek wil nie saam met hom slaap nie, ek wil na hom luister as hy sing. Almal van ons maak party keer droog. Bou ‘n brug en kom daaroor!! Ek like jou Steve!! Ons het jou gemis by Skouspel! 10. Jy móés daar gewees het, dit was nie dieselfde wees nie, maar ons verstaan hoekom jy weggebly het. Hou aan sing!!
By MJ on Nov 3, 2009 | Reply
Ja sure, ons is almal mense, en ons maak foute, maar shit jy sal dink as jy jou kop een of twee keer maksimum gestamp het, jy iets geleer het daardeur. Steve is nou maar eenmaal ‘n womanizer. Solank sy ego gestreel word deur stupid meisies (want vrou is hulle nog lank nie), sal hy lood in sy potlood hê. ‘n Nuwe vrou is net nog ‘n kerf op sy stok. Die girls is gagga oor hom net omdat hy bekend is en in die limelight wil wees. En man, laaik hy die aandag! Vir nou gaan dit vir hom OK wees, maar vorentoe gaan hy ‘n baie eensame lewe lei. Hy gaan niemand van sy ouderdomsklas hê om saam mee oud te word en die lewe te geniet nie. Watse common belangstelling kan jy as ‘n “ou” man nou hê met ‘n jong girl? Die ouderdomsverskil is gans en al te groot, vra maar vir Dozi. Maggies man, jy maak kinders, jy speel nie met hulle nie!!! Jy het nie nodig om ‘n pomp op elke dorp te hê nie, daar is genoeg vulstasies daarvoor.
By sharon on Nov 3, 2009 | Reply
Steve, het jou in “toy zone” gesien vanmiddag hier in Midrand. Jy bly darem mooi!! Almal het altyd iets leliks te se, ek praat nie goed wat jy gedoen het nie, maar van die 44 miljoen mense is daar seker 20 miljoen wat ook “rond-neuk” – As jy geluk met die nuwe meisie kan he, hoekom nie – Sterkte!
By Ursula on Nov 4, 2009 | Reply
Steve, ek volg jou al van jou hero en agter elke man dae. Ek wil graag aan jou sê, jy is n mens met foute, maar n great een.Amal wat wil k@k en kerm, moet miskien eers bietjie hul partners en hul self op check. Steve moet nooit verander nie , ek dink jy skop gat. As jy kaalgat betoog vir ons Taal, dan is jy cool, maar o fok moet net nie k@k aan jaag nie. Ek sê lewe elke dag en gaan vir goud, omdat jy kan.
By DALEEN on Nov 12, 2009 | Reply
hi steve as ek as getroude vrou by jou geslaap het of jy by my sou ek te skaam gewees het om dit in die openbaar bekend temaak want die vrou het by n getroude man geslaap maak haar n slegte vrou.
By christine on Feb 17, 2010 | Reply
Steve as ek die ander vrou was het ek stil gebly en net elke oomblik saam jou geniet. Dit is al wat ek wil se ek LOVE jou Steve
By Stefan on Feb 21, 2010 | Reply
Good for you old man, good for you!!As die pap val moet jy skep!!
By LDobson on Feb 22, 2010 | Reply
Sune Meyer was saam met my op skool, sy is ‘n pragtige mens en is boonop dit nog baie slim en baie baie mooi. sy het baie tussen haar ore, ons was nie vriende nie, maar glo julle vir my, sy sal NIE met haar laat mors nie, gee haar ‘n kans, sy lyk gelukkig, so hoekom dit opneek oordat Steve vir julle ‘n rolmodel is en julle is net jaloers julle het nie so mooi poppie langs jul sy nie!..LOL!
By Zelna-Dia on Mar 2, 2010 | Reply
Hi Steve,ek wonder net of jy al die dom girls date?! Weet hul nie jy is(was) getroud nie…goeiste..eet eers die roomys op en dan wil hul kla. Ek’s mal oor jou en jou musiek,Jy is die beste!!!
By Marina on Mar 23, 2010 | Reply
Hi Steve – ai of jy nou omstrede berug of beroemd is is jou saak…. dis nie myne nie. Ek waardeer jou Afrikaner Patriotisme… iemand wat opstaan vir volk en vaderland. Die lewe is kort moenie dit op floskoppie meisies vermors nie…. dit is jou saak, maar ek wens jy wil ‘n standvastige Boeremeisie kry.
By yolande on Apr 20, 2010 | Reply
hi steve jy bly een awsome man. diewat so baiete se het moet net so bietjie gaan graween hul sal sien hul beteken eintlik niks. ek dinkjyt guts, disi maklik om staande te bly in so posisie nie. wens ons het mekaar geken. ek dink an jou
By jacquie on Dec 3, 2010 | Reply
Dit is super vreemd hoe mense darem kan star strucked raak??
Word wakker mense!!! hy is ‘n entertainer…dit is sy werk, hy word betaal om musiek te maak, die res het eintlik net mooi bokdrolle met die res van die wêreld uit te waai nie.My donner moenie klippe gooi as jy in ‘n glashuis bly nie.. om celebrity te wees moet shit moeilik wees en ons ordinary mense besef dit seker nie nê, die dag wat jy famous word,is verhoudings moeiliker, vriendskappe word moeiliker gevorm, eintlik raak jy out of touch met die normale dinge in die lewe, want eweskielik wil almal ‘n stukkie van jou fame steel..of die girl nou 24 is en of sy nou 42 is, daar sal altyd ‘n storie wees….hou op om jul geld om freakin huisgenote en stront te spandeer en spaar eerder ‘n maand se tydskrif geld en koop ‘n boek met betekenins!!!
Julle wat NOOIT SKINDER nie.. maar Julle THRIVE OP SKINDER TYDSKRIFTE!!!!